01 · Persoonlik
Verjaarsdag- of shoutout-video
R300
'n Boodskap van Marius, net vir jou of iemand wat jy liefhet.
Wat jy kry
- Persoonlike video van Marius, tot ongeveer 60 sekondes
- Jou naam, die geleentheid en jou boodskap ingewerk
- Gestuur per WhatsApp vanaf Brandmill
- Binne 3 dae na betaling, of teen die datum wat jy gee
- Deel dit met vriende en familie soveel as wat jy wil
Nie ingesluit nie
- Plasing op Marius se Instagram (sien opsie 02)
- Kommersiële gebruik of advertensies
- 'n Woord-vir-woord skrif; Marius sê dit op sy manier






Marius jou LEGEND 👊
Nee joh Marius Els raak nou te famous
Die geluk in die man se hart en sy gesigsuitdrukking is fenomenaal.
Man met die mooiste hart ❤️ Marius jy is 'n legend
Hy is maar my hero! Hy hou van party en hy speel sy musiek kliphard!
Ons het die regte ou famous gemaak 🫶
National treasure
Marius ek is jou grootste fan 🔥 Jou raad help my deur elke dag.
I'm so happy this man's getting his flowers… Marius Els is 'n legend
Nee kyk Marius jy leer ons van passie 🔥
Marius sit die room in Potchefstroom!! 🔥🔥🔥
Hemel, ek is lief vir Marius, hy is so flipped cool